Du 4 au 13 août, des opérations de maintenance pourront occasionner des interruptions de service ponctuelles. Nous vous prions de nous excuser pour la gêne occasionnée.
CloseBaxter Zevcenko is jou gewone sestienjarige. Dis nou te sê as gewone sestienjariges ?n sindikaat bedryf en moontlik ook ?n reeksmoordenaar is wat vreemde drome oor die geskiedenis kry. Baxter stem saam dat hy nie ?n gawe ou is nie. Skoolgaan bly ?n reusagtige, koue gat en Baxter gaan hom nie laat onderkry nie. Maar dis totdat sy meisie Esmé ontvoer word en die leidrade wys daar?s bonatuurlike magte betrokke. Kaapstad se onderwêreld raak al hoe vreemder om te verken, en Baxter vra hulp by die enigste man wat getrek genoeg is om hom te help: Jackson ?Jackie? Ronin, die man met die baard wat gevaarlike wesens vir lospryse jag. Die twee van hulle moet elke denkbare nagmerrie trotseer tydens hul missie om Esmé te red, selfs al beteken dit ?n apokalips of twee.

Bokveld binnekort

QRcode
Baxter Zevcenko is jou gewone sestienjarige. Dis nou te sê as gewone sestienjariges ?n sindikaat bedryf en moontlik ook ?n reeksmoordenaar is wat vreemde drome oor die geskiedenis kry. Baxter stem saam dat hy nie ?n gawe ou is nie. Skoolgaan bly ?n reusagtige, koue gat en Baxter gaan hom nie laat on

Voir toute la description...

Auteur(s): Human, Charlie

Editeur: Penguin Random House South Africa

Année de Publication:2013

pages:276

Langue:Afrikaans

ISBN:978-1-4152-0378-1

eISBN:978-1-4152-0517-4

Edition:1

Baxter Zevcenko is jou gewone sestienjarige. Dis nou te sê as gewone sestienjariges ?n sindikaat bedryf en moontlik ook ?n reeksmoordenaar is wat vreemde drome oor die geskiedenis kry. Baxter stem saam dat hy nie ?n gawe ou is nie. Skoolgaan bly ?n reusagtige, koue gat en Baxter gaan hom nie laat on

Voir toute la description...

Découvrez aussi...